Daniel Mays

Daniel Mays
Geboortenaam Daniel Alan Mays[1]
Geboorte 31 Maart 1978 (1978-03-31)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Mays (gebore 31 Maart 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bank Job (2008), Mr. Nobody (2009), The Adventures of Tintin (2011), en Rogue One: A Star Wars Story (2016).

  1. Daniel Mays in die Internet-rolprentdatabasis

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy